National Freedom Party

National Freedom Party
NFP
Gestig 25 Januarie 2011
Ideologie Populisme
Nasionale affiliasie Geen
Internasionale affiliasie Geen
Amptelike kleure      Oranje
Webblad www.nfp.org.za

Die National Freedom Party is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha-Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig.

Die party is in Durban se stadsaal gestig met die oog op die Munisipale Verkiesing van 2011 met hulle fokus op KwaZulu-Natal.[1]

  1. (en) "Breakaway party to contest KZN wards". Besoek op 25 Januarie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search